Woody Strode

Woody Strode
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1914-07-25)25 Julie 1914
Sterfte 31 Desember 1994 (op 80)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1941–1995
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Woody Strode (25 Julie 1914 – 31 Desember 1994) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Ten Commandments (1956), Spartacus (1960), The Man Who Shot Liberty Valance (1962), en The Professionals (1966).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy